Moedertaal sitkamergesprek

18/02/2022
Sitkamergesprek-ontwerpe-Holding

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum, AfriForum Jeug en Begrond, die Instituut vir Christelike Grondslagstudies, het in 2021 ’n gesamentlike meningspeiling van stapel gestuur om vas te stel hoe mense oor erfenis voel. Op Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, maak ons tydens ’n paneelgesprek met kundiges die resultate van die peiling bekend en gesels ook oor waarom die bewaring van alle aspekte van ons erfenis steeds so belangrik vir Afrikaners is.

Is jou erfenis vir jou van belang?

Kom gesels saam op 21 Februarie 2022 om 10:00 deur regstreeks in te skakel op:

Het jy vrae oor erfenisbewaring? Stuur dit hier in:

18/02/2022

Moedertaal sitkamergesprek

AfriForum, AfriForum Jeug en Begrond, die Instituut vir Christelike Grondslagstudies, het in 2021 ’n gesamentlike meningspeiling van stapel gestuur om vas te stel hoe mense oor erfenis voel. Op Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, maak ons tydens ’n paneelgesprek met kundiges die resultate van die peiling… [Lees meer]
Sitkamergesprek-ontwerpe-Holding

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum, AfriForum Jeug en Begrond, die Instituut vir Christelike Grondslagstudies, het in 2021 ’n gesamentlike meningspeiling van stapel gestuur om vas te stel hoe mense oor erfenis voel. Op Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, maak ons tydens ’n paneelgesprek met kundiges die resultate van die peiling bekend en gesels ook oor waarom die bewaring van alle aspekte van ons erfenis steeds so belangrik vir Afrikaners is.

Is jou erfenis vir jou van belang?

Kom gesels saam op 21 Februarie 2022 om 10:00 deur regstreeks in te skakel op:

Het jy vrae oor erfenisbewaring? Stuur dit hier in:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*