Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Durbanville verdien beter
Durbanville verdien beter: Teken die petisie om ons dorp terug te vat! Durbanville is ons…
Pretoria-aksiespan
Die Pretoria-aksiespan is spesifiek daarop gefokus om dele van Pretoria te dien. Dit skep ’n…
Stop die transformasiefonds.
“Ons sal transformasie in hul kele afdruk” – Minister Nomakhosazana Meth Belaglik! Die regering beplan…
Gamagara Plaaslike Munisipaliteit
Ons, die ondergetekende inwoners van Dibeng (Deben) en omliggende boerderygemeenskappe, gee hiermee aan AfriForum die…
Polokwane (Pietersburg) gaan tans onder waterprobleme gebuk
Polokwane (Pietersburg) gaan tans onder waterprobleme gebuk. Die Polokwane Munisipaliteit is tans besig om hul…
Swak dienslewering kan weer tot vloede lei!
Swak dienslewering kan weer tot vloede lei Kariega is in 2024 deur twee vloede getref…
Stop raskwotas vir watergebruik
AfriForum se regspan het appèl aangeteken teen die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se…
Riool lê Nylstroom vol
Indien jy weet van ’n rioollek, rapporteer dit ook op dieselfde skakel. Help om druk…
Malema moedig grondgrype aan.
Malema moedig grondgrype aan. Dit is minagting van ‘n hofbevel.Malema wil jou grond vat.Veg saam…
Sê NEE vir die Tshwane Metro se nuwe geldmaakplanne.
Die Tshwane Metro beplan om inwoners wat geen vullisverwyderingsdienste van die munisipaliteit ontvang nie (alle…
Skokkende wetgewing vir vuurwapens!
Die tyd is nóú!Veg saam met AfriForum teen hierdie wetgewing.Skrap die wetgewing! Groot kommer oor…
Verklaar die Kill the Boer-lied tot haatspraak.
AfriForum verskerp sy internasionale veldtog om strafmaatreëls teen Julius Malema te tref vir sy aanhitsing…
Opnames
No posts