Buurtspan in Potchefstroom

02/06/2025
E kaart en banier - buurtspan in Potchefstroom - Sané - 23 Mei-02

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die AfriForum-tak wil graag ’n permanente buurtspan op die been bring wat die werk sal doen wat die munisipaliteit nie doen nie. Ons wil begin deur gras te sny en later uitbrei na slaggate, kleiner water-en rioollekke en ander kwessies waaraan die munisipaliteit nie aandag gee  nie. Omdat ons meer fondse sal nodig hê as waaroor ons beskik, wil ons graag sakeondernemings en huishoudings nader om die inisiatief te ondersteun deur ’n maandelikse bedrag by te dra.

Sal jy in so ’n diens belangstel?

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Sal jy in so ’n diens belangstel?
This field is hidden when viewing the form

Die AfriForum-tak wil graag ’n permanente buurtspan op die been bring wat die werk sal doen wat die munisipaliteit nie doen nie. Ons wil begin deur gras te sny en later uitbrei na slaggate, kleiner water-en rioollekke en ander kwessies waaraan die munisipaliteit nie aandag gee  nie. Omdat ons meer… [Lees meer]
E kaart en banier - buurtspan in Potchefstroom - Sané - 23 Mei-02

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die AfriForum-tak wil graag ’n permanente buurtspan op die been bring wat die werk sal doen wat die munisipaliteit nie doen nie. Ons wil begin deur gras te sny en later uitbrei na slaggate, kleiner water-en rioollekke en ander kwessies waaraan die munisipaliteit nie aandag gee  nie. Omdat ons meer fondse sal nodig hê as waaroor ons beskik, wil ons graag sakeondernemings en huishoudings nader om die inisiatief te ondersteun deur ’n maandelikse bedrag by te dra.

Sal jy in so ’n diens belangstel?

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Sal jy in so ’n diens belangstel?
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form

Word ’n lid

Maak ’n donasie

#OnsSalSelf