Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
AfriForum pak Eskom in die hof aan
AfriForum het regsaksie geneem om inligting oor Eskom se omstrede kontrakte in te win. Dit…
Zuma moet by die tronk aanmeld.
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein het voormalige president Jacob Zuma se appèl teen…
Maak jou stem dik teen die ANC se rassediskriminasie.
Die ANC-regering is geheel en al ras behep. Hulle klou al vir dekades lank vas…
AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen.
AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen. AfriForum se Delportshoop-tak is dus…
Verhoging van watertariewe onbillik
AfriForum se Elliot-tak staan verhoging van die dorp se watertariewe deur die Chris Hani Distriksmunisipaliteit…
Petisie teen hidrobreking (fracking)
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas…
Gauteng-skoleregistrasie:
Die aanlyn aansoekplatform vir die 2023-plasing van graad 1- en graad 8-leerders in Gautengse skole…
#LisensiesVervalNie
Help AfriForum se hofsaak teen die hernuwing van bestuurlisensiekaarte. Vertel ons indien jy onlangs ’n…
Help AfriForum om die Tshwane-metro tot verantwoording te roep.
AfriForum se Noord van die berg-tak loods ’n petisie teen die Tshwane-metro namens lede in…
Stop die aanslag teen Afrikaans, Afrikaanse skole en Afrikaanse kinders!
Indien die beplande Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys aanvaar word, verloor gemeenskappe seggenskap oor Afrikaanse skole…
Opnames
No posts