Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum se Elliot-tak staan verhoging van die dorp se watertariewe deur die Chris Hani Distriksmunisipaliteit teen.
AfriForum vra dat die Chris Hani Distriksmunisipaliteit met AfriForum se afgevaardigdes in die onderskeie dorpe skakel om alle watermeters te ondersoek en te bepaal of dit werk.
Ondervind jy dieselfde verhogings in watertariewe? Laat weet ons hier en steun ons petisie.
Verhoging van watertariewe onbillik
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




