AfriForum pak Eskom in die hof aan

16/01/2023
Eskom-PAIA

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het regsaksie geneem om inligting oor Eskom se omstrede kontrakte in te win. Dit volg nadat Eskom doelbewus sekere inligting weerhou het wat AfriForum ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aangevra het. Die mislukking van Eskom is besig om die land onberekenbare skade toe te dien. Daarom veg AfriForum in die hof vir deursigtigheid en dus dat die inligting oor Eskom se kontrakte bekend gemaak moet word. Indien AfriForum met die aansoek slaag en enige ongerymdhede opgespoor word, sal daar op die strengste moontlike wyse teen Eskom opgetree word.

Steun AfriForum in hierdie aksie deur jou naam by te voeg.

16/01/2023

AfriForum pak Eskom in die hof aan

AfriForum het regsaksie geneem om inligting oor Eskom se omstrede kontrakte in te win. Dit volg nadat Eskom doelbewus sekere inligting weerhou het wat AfriForum ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aangevra het. Die mislukking van Eskom is besig om die land onberekenbare skade toe te… [Lees meer]
Eskom-PAIA

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het regsaksie geneem om inligting oor Eskom se omstrede kontrakte in te win. Dit volg nadat Eskom doelbewus sekere inligting weerhou het wat AfriForum ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aangevra het. Die mislukking van Eskom is besig om die land onberekenbare skade toe te dien. Daarom veg AfriForum in die hof vir deursigtigheid en dus dat die inligting oor Eskom se kontrakte bekend gemaak moet word. Indien AfriForum met die aansoek slaag en enige ongerymdhede opgespoor word, sal daar op die strengste moontlike wyse teen Eskom opgetree word.

Steun AfriForum in hierdie aksie deur jou naam by te voeg.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*