Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat.
Die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewing het voorgestelde regulasies vir aanlandige olie- en gas-eksplorasie en -produksie vrygestel, insluitend die gebruik van hidrobreking (“fracking”).
20/07/2022
Petisie teen hidrobreking (fracking)
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewing het voorgestelde regulasies vir aanlandige olie- en gas-eksplorasie en -produksie vrygestel, insluitend die gebruik van hidrobreking… [Lees meer]




