Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
Buitelandse asielsoekers in Bronkhorstspruit
AfriForum is bewus van die onlangse ontwrigting wat deur buitelandse asielsoekers in Bronkhorstspruit veroorsaak is…
AfriForum sleep Vrystaatse premier hof toe oor minagting van hofbevel
Mafube-saak: Uitspraak voorbehou in saak teen Vrystaatse premier en Kie. AfriForum het op 25 Mei…
Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen
AfriForum se Bloemfontein-tak het vandag ’n brief oorhandig aan die Vrystaatse Dobbel, Drank en Toerisme…
Rioolkrisis in Benoni
Inwoners van die woonstelblok, Pauline Davis, geleë in Benoni (Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit), gaan gebuk onder…
Identifiseer waterlekkasies in die Vrystaat.
Dorpe in die Matjhabeng munisipale area gaan al vir ’n geruime tyd gebuk onder waterprobleme…
Fochville ondervind gereeld kragonderbrekings.
Ons het inligting nodig om Merafong Munisipaliteit verantwoordelik te hou. Dui aan wanneer daar ’n…
KROONSTAD VEREIS DAADWERKLIKE OPTREDE
KROONSTAD VEREIS DAADWERKLIKE OPTREDE EN ANTWOORDE VAN MOQHAKA MUNISIPALITEIT OOR DEKADE LANGE RIOOLVLOEIPROBLEEM. Hoe lank…
Rand Water in die hof
AfriForum staan Rand Water op 10 Mei 2023 in die hof teen in die munisipale…
Weg met lisensiehernuwings!
AfriForum is besig om regstappe te doen teen die vereiste om lisensiekaarte elke vyf jaar…
WETSONTWERP OP DIE VOORKOMING EN BESTRYDING VAN HAATMISDADE EN -SPRAAK
Die Suid-Arikaanse regering se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak…
Groblersdal-tak pak waterprobleme aan
AfriForum se Groblersdal-tak pak waterprobleme aan Gee ons jou mandaat om die waterprobleme in Groblersdal…
Help AfriForum se Kempton Park-tak om die Aston Park Residents Association (APRA) se park te beveilig
APRA se afgebakende woonbuurt se park en tennisbane, tussen Eton- en Dannstraat, is ’n seeroog…
Opnames
No posts