Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum het op 16 November 2022 ’n oorwinning in die Pretoriase Hooggeregshof behaal nadat Eskom van 30 Julie 2020 tot 6 Augustus 2020 bykomende beurtkrag in Zeerust toegepas het weens die munisipaliteit se agterstallige rekening. Die bykomende onderbrekings het die gebied vir ses addisionele ure per dag sonder krag gelaat. Die bevel wat deur AfriForum verkry is, het die 2020 besluit van Eskom om die kragvoorsiening na die munisipaliteit te onderbreek, ter syde gestel.
Stop bykomende beurtkrag in Zeerust! Voeg jou naam hierby:




