Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het jou hulp nodig om Emfuleni aan te spreek oor die rioollekkasies in Vanderbijlpark.
Dui in die skakel aan waar daar rioollekkasies is.
Stuur gerus ’n e-pos aan vanderbijlpark@afriforumtak.co.za as daar enige navrae is.
25/05/2023
Rioollekkasies in Vanderbijlpark
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het jou hulp nodig om Emfuleni aan te spreek oor die rioollekkasies in Vanderbijlpark. Dui in die skakel aan waar daar rioollekkasies is. Stuur gerus ’n e-pos aan vanderbijlpark@afriforumtak.co.za as daar enige navrae is.




