Waterkrisis in Welkom

AfriForum het die afgelope paar maande verskeie briewe aan die munisipaliteit en provinsiale regering gerig, en nou ook aan Cogta. Ons kry geen terugvoer nie. Ons het jou hulp nodig om aksie te neem en die nodige druk toe te pas sodat Matjhabeng die diens kry waarop hul geregtig is.

Matjhabeng se watergehalte wat in Junie 2024 deur AfriForum getoets is, het merkers getoon dat die water nie geskik is vir menslike gebruik nie.

AfriForum sal altyd die gemeenskap se belange op die hart dra en is meer as bereid om te help met uitvoerbare oplossings om die mors van water te stop.

Ons moedig alle inwoners in die Matjhabeng-distrik aan om enige waterlekke asook swak watergehalte en/of waterdruk in jul gemeenskap aan te meld.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings