AfriForum en gemeenskap laat grondgrypers op hul neuse kyk
AfriForum het in samewerking met rolspelers in die Witrivier-distrik weer eens ’n poging tot onregmatige grondbesetting die nekhou toegedien. Dít…
AfriForum het in samewerking met rolspelers in die Witrivier-distrik weer eens ’n poging tot onregmatige grondbesetting die nekhou toegedien. Dít…
Gedurende April en Mei 2019 is verskeie gevalle van neut- en vrugtediefstal in die Witrivier-omgewing aangemeld. Lede van AfriForum se…
AfriForum se Laeveld-takke het die afgelope tyd hard gewerk om ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe te maak.
AfriForum se buurtwagte in die Laeveld-distrik – Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Nelspruit en Witrivier – het op Vrydag, 19 Oktober 2018 in samewerking…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs selfverdedigingsopleiding voltooi wat deur Piet Venter aangebied is. Dit vorm deel van ’n reeks…
AfriForum se buurtwag in Witrivier het saam met die Heidelvallei-plaaswag hulp verleen om wegholbrande te blus.
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het vandeesweek in samewerking met die plaaslike gemeenskap en brandweerdienste dae en nagte omgewerk om ernstige…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Julie 2018 in samewerking met die Witrivier SAPD gehelp om grondgrypers te verhoed om privaat grond…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit in Mpumalanga het op Vrydag 18 Mei 2018 ’n gesamentlike patrollie met die Witrivier-buurtwag en Nelspruit…
AfriForum se buurtwagte sowel as plaaswagte in Witrivier, Piet Retief, Machadodorp, Lydenburg, die Cairn Burnside-plaaswag (Nelspruit), Witbank, die Argent-plaaswag (Delmas),…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide