Nersa volg AfriForum se advies
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het op 8 Augustus 2019 die verhoogde elektrisiteitstarief aangekondig wat die Tshwane-metro mag implementeer. Die verhoogde…
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het op 8 Augustus 2019 die verhoogde elektrisiteitstarief aangekondig wat die Tshwane-metro mag implementeer. Die verhoogde…
AfriForum en die Tshwane-metro het vergader en beloof om saam te werk om konsensus vir albei partye te bereik rakende…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2019 voorstelle ingedien en voorstelle aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) gemaak, asook ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 4 Julie hofstukke op die Tshwane-metro en Nersa beteken nadat dié munisipaliteit onwettige elektrisiteitverhogings…
Die Tshwane-metro mag nie voortgaan met die implementering van sy nuwe elektrisiteitstariefverhogings soos voorgelê aan Nersa nie.
Die Tshwane-metro het die afgelope maand drie verskillende elektrisiteitstariefverhogings vir die 2019/2020-termyn aangekondig. Dié tariefverhogings sluit ’n elektrisiteitsverhoging van 12%…
AfriForum het op 14 Mei 2019 ’n skrywe aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oorhandig en hul op terme geplaas om ’n beperking…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing