Video: Kom hardloop saam met ‘Stillknocks’ ter ondersteuning van plaasmoordslagoffers!
Deur Alet Rademeyer Plaasmoorde en die trauma en nagevolge waarmee dit slagoffers laat, is ’n kwessie wat Dricus du Plessis…
Deur Alet Rademeyer Plaasmoorde en die trauma en nagevolge waarmee dit slagoffers laat, is ’n kwessie wat Dricus du Plessis…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die noodsaaklikheid van die druk wat AfriForum se privaatvervolgingseenheid uitoefen, is vandeesweek opnuut beklemtoon toe Khumbulani Malinga…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Toe ’n professor uit Stellenbosch destyds na die stigting van Akademia as ’n “belaglike pypdroom” verwys…
AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde. Dit volg op die…
Deur Alet Rademeyer Sowat 500 ondersteuners van AfriForum het vandag vreedsaam in Senekal aan ’n protesoptog teen plaasmoorde deelgeneem…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het besluit om voort te gaan met reëlings om Vrydag, 16 Oktober om 10:00 in Senekal ’n…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op pres. Cyril Ramaphosa se omsendskrywe, waarin hy op die moord van Brendin Horner en die…
Chaos het vandag in Senekal uitgebreek toe die duisende mense wat na dié dorp opgeruk het oor die moord van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en plaasaanvalle en -moorde as ’n vorm van terreur bestempel….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide