AfriForum verlig Knysna-tuinvullispyn, verwyder 1 050 sakke tuinvullis binne twee dae
AfriForum het verlede week ingespring om inwoners van Knysna se tuinvullis gratis te verwyder ná die Knysna Munisipaliteit uit die…
AfriForum het verlede week ingespring om inwoners van Knysna se tuinvullis gratis te verwyder ná die Knysna Munisipaliteit uit die…
Stellenbosch Munisipaliteit se verbete pogings om feite oor die gehalte van water in dié munisipaliteit geheim te hou, sal binnekort…
Die Hoëveldse Tuine in Sasolburg was ’n paar jaar gelede nog in ’n haglike toestand, maar danksy die AfriForum-tak daar…
Deur Alet Rademeyer Twee voorvalle rondom sypaadjies wat vandeesweek in die Jakarandastad afgespeel het, laat ’n mens wonder of die…
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs in samewerking met Walker Midas en Sakkie se Arkie die duikweg in die middedorp…
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Augustus vier nuwe straatligte in Rossouwstraat aangebring. Hierdie volg nadat ’n skrywe reeds gerig…
Nadat AfriForum vroeër vanjaar ’n skrywe aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig het om te versoek dat ’n bakkie, wat…
Nadat AfriForum verlede maand ’n dringende skrywe aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in Upington gerig het, het die munisipaliteit…
AfriForum se Rustenburg-tak het oor die afgelope 12 maande herstelwerk en instandhouding ter waarde van R120 000 in samewerking met Demar…
AfriForum se Vryheid-tak het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) redes…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide