AfriForum se Kuruman-tak verkies nuwe bestuur
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-tak het op 21 Januarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Gerald Tönsing (voorsitter),…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-tak het op 21 Januarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Gerald Tönsing (voorsitter),…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Bankhara Budolong buite Kuruman gestig. Dié buurtwag vorm deel…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het in samewerking met verskeie ander rolspelers op 3 September 2019 ’n gevangene wat uit die landdroshof in…
Drawwers van die OCAL Global-groep het op 11 Mei 2019 deur Kuruman gedraf vir liefdadigheid. AfriForum se Kuruman-buurtwag het die drawwers deur…
Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 13 April 2019 die Oog in Kuruman tot sy voormalige glorie begin restoureer.
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het vroeër vandeesmaand tweerigtingradio’s aan verskeie skole in dié dorp oorhandig.
AfriForum se takke regoor die land het sedert die begin van die jaar skouer aan die wiel gesit en ingespring…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV…
’n Gewapende rooftog het op 8 November 2018 in Kuruman plaasgevind waartydens vyf rowers ’n man onder ’n bewegende vragmotor ingestamp het….
Die AfriForum-buurtwagte in die Noord-Kaap – wat Kuruman, Kathu, Upington en Keimoes insluit – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide