Weskus-tak blom
AfriForum se Weskus-tak het verlede jaar in samewerking met lede van die Longacres Huiseienaarsvereniging ’n inisiatief begin om borde by…
AfriForum se Weskus-tak het verlede jaar in samewerking met lede van die Longacres Huiseienaarsvereniging ’n inisiatief begin om borde by…
AfriForum se Kaapstad-Noord-buurtwag het op 8 Augustus twee inbrekers vasgetrek en aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oorhandig vir arrestasie. Yolanda…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het oor die naweek van 22 en 23 Julie klasse in selfverdediging aangebied vir die onderwysers van…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 18 Julie gedurende ’n takvergadering sy takbestuur geherorganiseer. Die bestuur bestaan nou uit CJ Scholtz…
AfriForum se buurtwagte in die Boland en aan die Weskus het die afgelope naweek aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Verskeie…
AfriForum se Durbanville-tak het op 6 Julie die nuutgestigte Durbanville-buurtwag met veiligheidstoerusting toegerus en veiligheidsopleiding aan sy lede verskaf. Durbanville…
AfriForum se Matzikama-tak het in Mei verskeie suksesse behaal. Dié tak het hierdie maand drie nuwe buurt- en plaaswagte in…
AfriForum se Weskus-tak het op 3 Junie die nuut gestigte Hopefield-plaaswag toegerus met veiligheidstoerusting en ook veiligheidsopleiding verskaf. Hierdie veiligheidstoerusting…
AfriForum se Malmesbury-tak het sy bestuur op 23 Mei gedurende ’n takvergadering gereorganiseer. Die bestuur bestaan nou uit Riaan Muller…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwag in Stellenbosch het op die aand van 9 Februarie ’n demonstrasie van nagsig-toerusting en hommeltuie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing