Rekordgetal leerlinge deel van Dink of Sink-debat in Noordstreek-uitdunrondte
Is ’n boikot ’n sinvolle manier van protes? Moet ons jag verbied? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge die…
Is ’n boikot ’n sinvolle manier van protes? Moet ons jag verbied? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge die…
Sowat 100 leerlinge van 26 debatspanne het die afgelope naweek aan AfriForum se jaarlikse Dink of Sink-skoledebatskompetisie se nuwe streeksuitdun…
Moet Suid-Afrikaners ’n belastingboikot ondersteun? Debatspanne van die Universiteit van Stellenbosch (US) en die Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU) moes oor…
AfriForum Onderwys is vanjaar weer betrokke by die negende Spel-en-Speel-kompetisie wat in samewerking met Volksblad by die Eduplus Onafhanklike Skool…
Moet die SAUK geprivatiseer word? Is daar ’n ekologiese voordeel aan die stygende olieprys? Moet jou ouers vir jou ’n…
Die Noordwes-Universiteit se twee Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek teen mekaar te staan gekom in die finale rondte van…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch en Marelie Greeff Hoërskool Nelspruit het vanjaar weggestap as wenners in die seniorafdeling van die tweede interprovinsiale…
Hoërskool Nelspruit het vanjaar koning gekraai in die senior-afdeling van die nasionale Dink of Sink-debatskompetisie en Hoërskool D.F. Malan in…
Moet hulle nie onderskat nie. Dít is nou die leerlinge van die Hoërskool Nelspruit wat die afgelope naweek hul slag…
Die Universiteit van Pretoria se Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek geseëvier tydens vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide