Noordwes-premier moet nou sê oor Lichtenburg-waterkrisis
AfriForum het ’n beroep op Lazarus Mokgosi, Noordwes-premier, gedoen om dringend in te gryp by die waterkrisis wat die inwoners…
AfriForum het ’n beroep op Lazarus Mokgosi, Noordwes-premier, gedoen om dringend in te gryp by die waterkrisis wat die inwoners…
AfriForum se Coligny-tak het gedurende die eerste kwartaal van die jaar voortgegaan met hul volhoubare projek in Voortrekkerstraat. Die tak…
AfriForum se Lichtenburg-tak het tussen 31 Julie en 10 Augustus 87 slaggate in Bantiesstraat, Charlweg en ’n gedeelte van Breëstraat…
AfriForum se Rustenburg-tak het gedurende Julie ’n uitgebreide skoonmaakprojek aangepak. Die tak het op die ou begraafplaas in Kockstraat en…
AfriForum se voorsitter van die Hartbeespoort-tak, Dennis Webster, het op 25 Julie ’n strafregtelike klag by die Hartbeespoortdam-polisiekantoor ingedien teen…
AfriForum se Lichtenburg-tak het van 10 tot 20 Julie ingespring en voortgegaan met dié organisasie se slaggatprojek ten einde padveiligheid…
AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 13 Junie ’n aanmaningsbrief aan die munisipale bestuurder van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit gerig. Dit…
AfriForum se Coligny-tak het van 19 Junie tot 6 Julie 180 vierkante meter se slaggate in Voortrekkerstraat opgevul. ’n Dorp…
AfriForum se Lichtenburg-tak het tussen 27 Junie en 6 Julie sowat 90 slaggate opgevul as deel van hul volhoubare slaggatprojek….
AfriForum se Rustenburg-tak het op 19 Junie ’n suksesvolle aksie gehou deur die ou begraafplaas in Kockstraat skoon te maak….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide