Potchefstroom-tak toets vir cholera
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 8 Junie watermonsters geneem om vas te stel of daar nie cholera teenwoordig is in…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 8 Junie watermonsters geneem om vas te stel of daar nie cholera teenwoordig is in…
AfriForum se Parys-tak het op 3 Junie voortgegaan om slaggate op te vul as deel van die Ngwathe Gemeenskapsforum se…
AfriForum se Klerksdorp-tak het op 25 Mei die dorp se rioolwerke gaan inspekteer ná ’n hofbevel wat die Matlosana-munisipaliteit beveel…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 27 Mei weer hulle maandelikse mark in die Hoëveldse Tuine gehou waar verskillende kunstenaars die…
AfriForum het in Maart ’n kompetisie geloods om gemeenskappe te help om hul woonbuurte op te knap. Hierdie kompetisie gee…
Die AfriForum-tak in Parys vorm nou deel van die pas gestigte Ngwathe Gemeenskapsforum. Dié forum het reeds verlede Saterdag weggespring…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 13 Mei ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur as deel van hulle #MyWoonbuurt-kompetisie. Hierdie kompetisie is…
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag, wat deel van AfriForum se Klerksdorp-tak is, het Saterdag areas rondom sewe kragbokse in en om Hartbeesfontein…
Die Potchefstroom-buurtwag het op 25 April gehelp om twee verdagtes vas te trek wat ’n leerder van Potchefstroom High School…
AfriForum se buurtwag in Potchefstroom het op 22 April ’n skietdag vir patrollielede en hulle gades aangebied by ’n skietbaan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide