#VegEnBou-week: AfriForum sit skouer aan die wiel in Ellisras
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is…
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is…
“Byna elke slaggat wat in Bethal gevul is, is deur die plaaslike AfriForum-tak herstel,” vertel Ingrid Human, voorsitter van AfriForum…
AfriForum het Lindiwe Sisulu, Minister van Water en Sanitasie, vandag in ’n skrywe gewaarsku oor die grootskaalse probleem wat waterlekkasies…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister van Polisie, om daadwerklik op te…
AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis Trichardtstraat skoongemaak om onder meer…
AfriForum se volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal. Bethal is ’n dorp wat ’n volgehoue onderbreking van munisipale dienslewering…
AfriForum spreek sy teenkanting uit teen die aankondiging van Nathi Mthethewa, die Minister van Kuns en Kultuur, dat die regering…
Deur Alet Rademeyer Sedert 1983 word Nasionale Boomplantmaand elke jaar in September gevier. AfriForum het in 2011 ook besluit…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK) en Shukran Furniture ongeveer 1 ton noodsaaklike voedsel…
Die AfriForum-tak in Vryheid het ’n noodwaterpunt opgerig om die gemeenskap tydens wateronderbrekings van water te voorsien. Die Abaqulusi Plaaslike…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide