Afrikaners nodig om welvaart in Afrika te help ontgin
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Daar is ’n rede waarom Afrikaners in Afrika is. As die Here ons nie as bouers en…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Daar is ’n rede waarom Afrikaners in Afrika is. As die Here ons nie as bouers en…
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 11 September 2021 in samewerking met die Wes-Rand Plaaslike Munisipaliteit bome by die Loumarina-…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kraaifontein-tak het op 10 en 11 September 2021 bome aan verskeie skole in Kraaifontein geskenk as…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Kom luister na die mooiste storieboekvoorlesing van Kraal Uitgewers se nuutste kinderboek, Prinsessie en Boekeman, eerskomende Saterdag…
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering se onvermoë om iets aan die enorme agterstand in die uitreiking van rybewyse en vuurwapenlisensies…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag verneem dat Atletiek Suid-Afrika (ASA) wel atlete van agt jaar en ouer gaan toelaat om…
AfriForum het saam met verskeie ander organisasies oor die afgelope week tonne produkte asook fondse ingesamel vir boere wat deur…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het van 17–24 Oktober aan die organisasie se #VegEnBou-veldtog deelgeneem en verskeie projekte aangepak om die…
AfriForum se Pionier-tak in Meyerspark het die naweek van 24 tot 25 Oktober sowat drie ton se goedere aangery na…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 27 Oktober ’n buurtwag gestig ná verskeie vergaderings met rolspelers binne die dorp en sy…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide