Cairn-hoewes spog met twee nuwe kameras
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het twee nuwe kameras by AfriForum se Nelspruit-tak ontvang en dit op 15 September 2021 in…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het twee nuwe kameras by AfriForum se Nelspruit-tak ontvang en dit op 15 September 2021 in…
Deur Alet Rademeyer Twee voorvalle rondom sypaadjies wat vandeesweek in die Jakarandastad afgespeel het, laat ’n mens wonder of die…
Die AfriForum-tak in Centurion het die afgelope maand hard gewerk om die gemeenskap te help om probleme in die omgewing…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 14 September 2021 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Henko Visser…
Entrepreneurs wat wil wys wie’s baas het nog net tot môre 16 September kans om in te skryf vir die…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville en die SAPD het die afgelope naweek sukses behaal toe twee verdagtes in hegtenis geneem is…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 11 September 2021 17 kannabasbome (Dais cotinifolia) in Ysterhoutsingelpark, Heiderand, geplant. Dié tak plant…
’n Afvaardiging van die burgerregteorganisasie AfriForum sou op 14 September 2021 met Jamela Selapyane, munisipale bestuurder van die Bela-Bela Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Mookgophong het op 11 September 2021 die vullis op die oop stuk grond oorkant Waltkon Vleis in…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 11 September 2021 in samewerking met Jesus in Aksie (JiA) 20 vrugtebome by die Brackenfell-stasie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide