Unieke kunswerk oor Afrikaner kry tuiste by AfriForum
Lea Kirsten, ’n kunstenaar van Boksburg wat al van kindsbeen af skilder, het onlangs een van haar kunswerke getiteld Afrikanerdom…
Lea Kirsten, ’n kunstenaar van Boksburg wat al van kindsbeen af skilder, het onlangs een van haar kunswerke getiteld Afrikanerdom…
Die grootste optog van Afrikaanssprekendes sedert 1994 het vandeesweek in Pretoria plaasgevind toe meer as 10 000 mense by die Voortrekkermonument…
Los ons kinders en skole uit! Dít was die duidelike boodskap van die ongeveer 10 000 mense wat vandag na die…
AfriForum is bekend vir selfdoenprojekte en om terselfdertyd hoop te skep. Juis om hierdie rede het die organisasie se personeel…
Munisipale verval het nou al ongekende vlakke in die land bereik en dienslewering in verskeie dorpe en stede bestaan amper…
Koning Misuzulu kaZwelithini het op Vrydag 18 Oktober op uitnodiging van AfriForum die hoofrede gelewer tydens die herdenking van koning…
Ysterpenlokvalle het die afgelope jare skerp toegeneem en motoriste wat veral snags reis, het al slagoffers van dié misdaad geword….
Die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, wat nou al vir die derde agtereenvolgende week op die planke is…
Die Solidariteit Beweging gaan op 5 November ’n dag van protes teen die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela-wet) hou. Dié…
28 jong leiers van Noordwes is gister tydens ’n geleentheid in Potchefstroom bemagtig met vaardighede sodat hulle positiewe leiers en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide