AfriForum vra Trump om nie Suid-Afrika vir ANC se sondes te straf nie
AfriForum gaan ’n amptelike skrywe aan die Amerikaanse regering rig om te vra om nie Suid-Afrika se inwoners vir die…
AfriForum gaan ’n amptelike skrywe aan die Amerikaanse regering rig om te vra om nie Suid-Afrika se inwoners vir die…
AfriForum het vandag ’n driepuntplan aangekondig om die Onteieningswet te beveg. Dié burgerregteorganisasie het ernstige bekommernisse oor dié wet, wat…
Ná ’n vyf jaar lange proses van openbare raadpleging, debatte en dreigemente oor hofsake, het pres. Cyril Ramaphosa gister (23…
AfriForum is sterk gekant teen Parks Tau, minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, se voorgestelde rasgedrewe fonds, wat eksklusief swart…
In Desember 2024 is die omstrede Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela) by wyse van ’n proklamasie in die…
Swaar reën het die afgelope tyd oor groot gedeeltes van die land uitgesak wat in sekere gebiede tot oorstromings gelei…
Die 2024 matriekuitslae sal wel gepubliseer word ná AfriForum en ander belanghebbendes die Inligtingsreguleerder (IR) se dringende aansoek om die…
Die 2024/2025-someruitgawe van AfriForum se Forum Tydskrif is nou beskikbaar. Dit is oudergewoonte propvol lekker leesstof oor AfriForum se bedrywighede….
Die jaar staan einde se kant toe, maar AfriForum was die afgelope week steeds besig om vir geregtigheid te veg….
Volgehoue druk van AfriForum op die Stellenbosch-munisipaliteit het daartoe gelei dat daar vandeesweek uiteindelik watertoetse by die Stellenbosch-rioolsuiweringsaanleg gedoen kon…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide