AfriForum en Saai gaan “Kill the Boer” nou internasionaal beveg
AfriForum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag hul planne vir die internasionalisering van die stryd teen die “Kill…
AfriForum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag hul planne vir die internasionalisering van die stryd teen die “Kill…
Luidens AfriForum se 2025-vullisterreinouditverslag wat vandag bekendgestel is, is die land se vullisterreine steeds ’n vrot spul. Net omtrent 1…
Binne die eerste maand sedert 41 AfriForum-lede van die organisasie se takke aan die Oos-Rand veldbrandopleiding ontvang het, het hulle…
AfriForum het gister wenke gedeel om te help om ’n plaas of kleinhoewe meer weerbaar teen moontlike aanvalle te maak….
Die ANC-regering lig steeds nie ’n vinger om ’n prioriteit te maak van plaasaanvalle nie. Die Departement van Internasionale Verhoudinge…
AfriForum se teenboeliespan het die afgelope week ses skole in Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat besoek om met leerlinge, onderwysers…
Die eerste konvensie van die sogenaamde nasionale dialoog het die pas afgelope naweek plaasgevind. Die onttrekking van nasionale stigtings en…
Nagenoeg 6,8 miljoen mense in Suid-Afrika beskik oor ’n tweede eiendom en ongeveer 270 000 mense beskik oor meer as twee…
AfriForum se traumaeenheid het hierdie week ’n skenking van 13 ondersteuningspakke – bekend as Genadehandsakke – van die Vroue-landbou-unie (VLU)…
Deur Ilze Nieuwoudt Tydens die staatsrede wat in Februarie gehou is, het president Cyril Ramaphosa die land opgeroep om gereed…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide