AfriForum se Marble Hall-tak ontsmet laerskool
Die AfriForum-tak in Marble Hall het Laerskool Marble Hall op 23 Mei 2020 met ongeveer 1 100 liter ontsmettingsmiddel skoongemaak om dié skool…
Die AfriForum-tak in Marble Hall het Laerskool Marble Hall op 23 Mei 2020 met ongeveer 1 100 liter ontsmettingsmiddel skoongemaak om dié skool…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat buurt- en plaaswagte nou meer as ooit toegelaat moet word om gemeenskappe te…
“Ek dink julle het vandag vir hierdie mense hoop gebring. Hier is honderde mense wat nou vanaand met ’n vol…
Die AfriForum-tak in Welkom het op 21 Mei 2020 strafregtelike klagtes teen Zingisa Tindleni, munisipale bestuurder van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, ingedien…
AfriForum en Solidariteit het vandag aansoeke om verlof tot appèl in hul onderskeie sake teen die Departement van Toerisme in…
Dit is reeds vir baie mense ’n reuse-aanpassing en ekonomiese stryd om tydens die staat van inperking tuis te…
Altesaam 45% van ondernemings oorweeg om hul werkers binne die volgende drie maande af te lê weens die gevolge van…
Brig. Lawrence Nkgweng het vroeër vandag geantwoord op AfriForum se skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, oor die moontlike…
Die AfriForum-tak in Ventersdorp is fluks besig om voedsel in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Klop (’n plaaslike gemeenskapsprojek) en…
Die Covid-19-krisis gaan skole wat reeds noustrop trek en min of byna geen subsidie van die staat kry nie nog…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide