AfriForum rig dringende skrywe aan Tshwane Metro oor riool
AfriForum het op 5 Augustus 2020 ’n dringende skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor rou riool wat in verskeie woongebiede in…
AfriForum het op 5 Augustus 2020 ’n dringende skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor rou riool wat in verskeie woongebiede in…
AfriForum-buurtwaglede in Potgietersrus het op 5 Augustus 2020 vermeende brandstofdiewe in samewerking met lede van die SAPD vasgetrek. Die eienaar van ’n…
Die AfriForum-tak in Brits het op 5 Augustus sy huidige bestuur gereorganiseer. Johan de Klerk, voormalige ondervoorsitter van die tak, het…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het op 22 Julie 2020 gehelp om voorbrande in die Cairn-vallei te maak om brande te voorkom. Die…
AfriForum se Rawsonville- en Worcester-buurtwag het op 31 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou as deel van ’n veiligheidbewusmakingsveldtog. Volgens Thomas van…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 20 Julie 2020 in samewerking met F. Menge Presentations & Signs verkeerstekens vervang om padgebruikers se…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 30 Julie verskeie brandpunte in dié dorp besoek waar grootskaalse rioolstorting en -lekkasies voortdurend plaasvind…
AfriForum het verlede week gehelp om verskeie sleutelpunte in die Tshwane-metro te beveilig te midde van stakings deur munisipale werkers…
Die AfriForum-tak in Oos-Moot het op 30 Julie twee loodgieters ontbied om rioolmangate in Waverley skoon te maak. Dít volg nadat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide