Sello More moet bedank! Stop die verval in Mangaung

23/04/2026
Sello-More-Banier_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit is besig om voor ons oë uitmekaar te val – en inwoners betaal die prys.

Meer as R1,6 miljard se water het oor vyf jaar verlore gegaan weens lekkasies en swak instandhouding. Dit is geld wat uit belastingbetalers se sakke kom, terwyl basiese dienste al swakker word.

Inwoners ervaar daagliks

  • geen betroubare vullisverwydering nie.
  • vullistrokke wat stilstaan omdat daar nie diesel is nie.
  • onbeheerde en onveilige stortingsterreine.
  • paaie vol slaggate wat voertuie beskadig.
  • parke en openbare ruimtes wat vir maande lank verwaarloos word.

Boonop wys Mangaung se 2024/2025-jaarverslag op aanhoudende onreëlmatige, vrugtelose en vermorste uitgawes.

En tog het die Sello More, die munisipale bestuurder, sy salaris in 2024 met ongeveer R700 000 verhoog vir sogenaamde “uitmuntende prestasie.”

Dit is onaanvaarbaar!

ONS EIS VERANTWOORDELIKHEID

Deur hierdie petisie te teken

  • staan jy op teen wanbestuur en korrupsie.
  • eis jy basiese dienslewering.
  • sluit jy aan by duisende ander inwoners wat sê: “Genoeg is genoeg!”

Ons eis die onmiddellike bedanking van mnr. Sello More as munisipale bestuurder.

JOU STEM MAAK SAAK

Elke handtekening

  • versterk die druk op die munisipaliteit.
  • wys dat inwoners nie langer hierdie verval gaan duld nie.
  • help om werklike verandering af te dwing.

TEKEN NOU

Moenie stilbly terwyl Mangaung agteruitgaan nie.
Teken die petisie en help ons om verantwoordbaarheid af te dwing.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit is besig om voor ons oë uitmekaar te val – en inwoners betaal die prys. Meer as R1,6 miljard se water het oor vyf jaar verlore gegaan weens lekkasies en swak instandhouding. Dit is geld wat uit belastingbetalers se sakke kom, terwyl basiese dienste al swakker word…. [Lees meer]
Sello-More-Banier_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit is besig om voor ons oë uitmekaar te val – en inwoners betaal die prys.

Meer as R1,6 miljard se water het oor vyf jaar verlore gegaan weens lekkasies en swak instandhouding. Dit is geld wat uit belastingbetalers se sakke kom, terwyl basiese dienste al swakker word.

Inwoners ervaar daagliks

  • geen betroubare vullisverwydering nie.
  • vullistrokke wat stilstaan omdat daar nie diesel is nie.
  • onbeheerde en onveilige stortingsterreine.
  • paaie vol slaggate wat voertuie beskadig.
  • parke en openbare ruimtes wat vir maande lank verwaarloos word.

Boonop wys Mangaung se 2024/2025-jaarverslag op aanhoudende onreëlmatige, vrugtelose en vermorste uitgawes.

En tog het die Sello More, die munisipale bestuurder, sy salaris in 2024 met ongeveer R700 000 verhoog vir sogenaamde “uitmuntende prestasie.”

Dit is onaanvaarbaar!

ONS EIS VERANTWOORDELIKHEID

Deur hierdie petisie te teken

  • staan jy op teen wanbestuur en korrupsie.
  • eis jy basiese dienslewering.
  • sluit jy aan by duisende ander inwoners wat sê: “Genoeg is genoeg!”

Ons eis die onmiddellike bedanking van mnr. Sello More as munisipale bestuurder.

JOU STEM MAAK SAAK

Elke handtekening

  • versterk die druk op die munisipaliteit.
  • wys dat inwoners nie langer hierdie verval gaan duld nie.
  • help om werklike verandering af te dwing.

TEKEN NOU

Moenie stilbly terwyl Mangaung agteruitgaan nie.
Teken die petisie en help ons om verantwoordbaarheid af te dwing.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf, Magsmisbruik