|

Eskom wil jou belas op jou sonpanele.

Danksy Eskom se verval moes baie plase, nywerhede en huishoudings noodgedwonge sonpanele installeer om te kan voortbestaan.

Eskom het nog nie die nodige afdwingbare meganismes in plek om sonpaneelregistrasies af te dwing en boetes uit te reik as jy nie registreer nie. Tog hou hulle aan om verbruikers te teister om sonpanele te registreer.

Onderteken hierdie petisie om te help om druk op Eskom te plaas om op te hou om verbruikers te teister totdat hulle huis nie in orde is nie.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings