Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Suid-Afrika se nasionale kragvoorsiener, Eskom, is bekend vir korrupsie, wanbesteding van fondse, tenderongerymdhede, vervalle infrastruktuur en swak bestuur. Die kragreus is besig om stilletjies sy monopolie in Suid-Afrika te vergroot deur munisipale kragnetwerke oor te neem.
Eskom is besig om sogenaamde verspreidingsagentskapsooreenkomste op munisipaliteite landwyd af te dwing en sodoende die stelsel oor te neem en sy monopolie selfs nog verder te vergroot.
Hoewel AfriForum saamstem dat kragverspreiding nie aan hopelose munisipaliteite oorgelaat moet word nie, is daar egter talle ander privaat en kundige maatskappye wat die diens kan oorneem in stede van ’n korrupte Eskom.
AfriForum is reeds besig om die geldigheid van die verspreidingsagentskapsooreenkoms met die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit te laat hersien en moontlik tersyde te stel.
"*" indicates required fields
Eskom se monopolie in Suid-Afrika
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




