Watertoevoer in Thabazimbi uiteindelik herstel, danksy AfriForum én gemeenskap
Die AfriForum-tak in Thabazimbi het in samewerking met plaaslike gemeenskapslede die waterpyp wat na die reservoirs lei, herstel. Dié waterpyp…
Die AfriForum-tak in Thabazimbi het in samewerking met plaaslike gemeenskapslede die waterpyp wat na die reservoirs lei, herstel. Dié waterpyp…
AfriForum se Naboomspruit-tak het vir twee agtereenvolgende weke die vullis in Mookgophong verwyder nadat die Modimole-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit se vullisverwyderingsvragmotor…
AfriForum Sakenetwerk het van 1 tot 3 Oktober die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangebied in samewerking met Akademia, Steyn IP,…
Die aankondiging dat die Tshwane-metro boetes sal oplê, watertoevoer beperk of watertoevoer aan verbruikers ontkoppel wat nie aan die vlak…
AfriForum se Tzaneen-tak het op 28 September hul verbintenis tot padveiligheid getoon deur padtekens en spoedhobbels by die Laerskool Tzaneen…
AfriForum se Kimberley-tak het in September as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek onduidelike straatname in dié dorp oorgeverf. Croninweg…
Die jeugvleuel van AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het die afgelope Erfenisdag hul moue opgerol en broodnodige herstelwerk aan die Slag van…
AfriForum se Kimberley-tak het in September beduidende vordering gemaak met die veiligheid en welstand van die gemeenskap. Dié tak het…
Die AfriForum-tak in Delportshoop het in September verskeie projekte aangepak om ’n positiewe impak op dié klein dorpie te maak….
Patrick Jewell se dogter voel dat die strafregstelsel hulle in die steek gelaat het en sy is geskok en teleurgesteld…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide