AfriForum versoek parlementêre verhoor oor plaasmoorde
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou….
AfriForum se Bloemhof-tak het op 29 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Saai 150 kg vleis elk aan…
Die AfriForum-tak in Christiana het op 31 Julie 2020 in samewerking met die familieboerorganisasie Saai 250 kg vleis aan die Heil-Lof Life…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 29 Julie 2020 noodsaaklike kruideniersware ter waarde van R15 000 aan die Lichthuis Tehuis en die Mevrou…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 29 Julie 2020 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 200 kg vleis aan die Silwerjare Tehuis vir…
AfriForum verwelkom die nuwe amnestietydperk vir vuurwapenlisensies wat die Nasionale Vergadering op 30 Julie 2020 goedgekeur het. Die nuwe amnestie is nou…
AfriForum se Potchefstroom-tak het die grootskaalse rioolstorting wat tot die besoedeling van die Mooirivier lei by die Groen Skerpioene aangemeld…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is somber oor die misdaadstatistieke wat deur Bheki Cele, Minister van Polisie, bekendgemaak is. ’n Skok of…
AfriForum het vandag hofverrigtinge in Hartswater in die Noord-Kaap bygewoon, waar vyf verdagtes vir die wrede moord op Elzabie (54),…
AfriForum se Midvaal-tak het op 28 Julie 2020 met die hulp van Van der Walt Apteek vitamienaanvullings aan Huis Meyerton geskenk nadat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide