Strafregstelsel versaak slagoffer weereens ná verdere uitstel van hofsaak
AfriForum se privaatvervolgingseenheid spreek sy misnoeë uit oor die onnodige en vermybare verdere vertraging van die saak teen Gerald Hattingh,…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid spreek sy misnoeë uit oor die onnodige en vermybare verdere vertraging van die saak teen Gerald Hattingh,…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Springs het op 16 Oktober 2020 brandbestrydingstoerusting aan die Endicott-buurtwag oorhandig. ’n Brandbestrydingstoestel met ’n…
AfriForum se tak in Witrivier het op 14 Oktober spekbome geplant by skole in Witrivier. Dit vorm deel van AfriForum…
AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek…
AfriForum se tak in Bethal het op 14 Oktober bome by die polisiestasie in Bethal geplant. Dié aksie vorm deel…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het in ’n brief aan adv. Shamila Batohi, die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV), antwoorde geëis…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het nóg ’n oorwinning behaal nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n ommekeer gemaak het en besluit het…
AfriForum het op 17 Oktober sy Hennopsrivier-tak gereorganiseer. Dié tak is reeds besig met die beplanning van projekte wat in die…
AfriForum het op 15 Oktober 2020 ’n nuwe buurtwag in Dullstroom gestig nadat gemeenskapslede die organisasie met dié versoek genader het. Die…
AfriForum se buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg het op 15 Oktober die polisie bygestaan om die vermeende kapers van ’n sigaretafleweringsvoertuig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide