AfriForum se Edenvale-tak woeker met skoonmaakaksie by brug
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 25 September hulle vierde brug in drie weke skoongemaak. Die Edenvale-tak plaas die belange…
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 25 September hulle vierde brug in drie weke skoongemaak. Die Edenvale-tak plaas die belange…
AfriForum se Potchefstroom-tak het in September die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op Vrydag 24 September 2021, saam met die plaaslike FAK-Kultuurnetwerk, ’n kranslegging by die Slag…
Die AfriForum-buurtwag in Wolmaransstad het op Woensdag, 22 September 2021, ’n nuwe bestuur verkies nadat die ou bestuur uitgetree het….
AfriForum het vandag ’n brief aan Senzo Mchunu, minister van Water en Sanitasie, gerig nadat dit aan die lig gekom…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in die streekhof in Brits die klaer in een van die kindermishandelingsake waarby die eenheid…
AfriForum behaal oorwinning in hof vir gemeenskap se waterregte AfriForum het op 23 September 2021 ’n oorwinning in die Hooggeregshof…
AfriForum se Fichardtpark-tak in Bloemfontein het op 18 en 19 September vullis in Fichardtpark verwyder nadat die Mangaung Metro die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan skriftelike kommentaar aan die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling voorlê oor die wetsontwerp oor die…
Die jeugvleuel van AfriForum se Piet Retief-tak het op 18 September 2021 ’n projek van stapel gestuur om die groot…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide