AfriForum se Ventersdorp-buurtwag help om misdaad te bekamp
Die AfriForum-buurtwag in Ventersdorp was die afgelope maand baie besig om die gemeenskap te help beveilig. ’n Reaksiebeampte is tydens…
Die AfriForum-buurtwag in Ventersdorp was die afgelope maand baie besig om die gemeenskap te help beveilig. ’n Reaksiebeampte is tydens…
AfriForum se Ottosdal-tak het op 5 Februarie 2022 die Anglo-Boereoorlog-begraafplaas in die dorp skoongemaak en opgeknap aangesien die Tswaing Plaaslike…
Die patrolleerders van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte in Fichardtpark en Wilgehof het op 5 Februarie 2022 Stop the Bleed-opleiding by Critical…
Die bevinding van ’n dissiplinêre ondersoek na die gedrag van Pumeza Futshane, hoofaanklaer by die Johannesburgse Landdroshof, het bepaal dat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n skrywe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, geëis…
AfriForum se Bethal-tak het in samewerking met Konic’s Tyres ’n stopteken by die gevaarlike R545- en Damwalstraat-kruising vervang nadat die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met kommer kennis geneem van Manzolwandle Investments (Edms.) Bpk. se nuutste aansoek om steenkool te myn…
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van die jaar al meer as sewe skoonmaakprojekte geloods, waaronder die volhoubare…
AfriForum het op 3 Februarie in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum in Bethal gehelp om ’n vermiste persoon op te spoor….
Die burgerregteorganisasie AfriForum se haatspraaksaak teen die leier van die EFF, Julius Malema, Mbuyiseni Ndlozi en die Economic Freedom Fighters…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide