Standerton-tak ruim Voetsporemonument op
Die AfriForum-tak in Standerton het op 19 April as deel van die monumentoudit die Voetsporemonument buite dié dorp opgeruim. Hierdie…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 19 April as deel van die monumentoudit die Voetsporemonument buite dié dorp opgeruim. Hierdie…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het gedurende die Paasnaweek verskeie gesteelde vee ter waarde van R20 000 teruggevind wat aan kleinhoewe-eienaars behoort. Saterdagaand…
AfriForum se Groter Moot-tak het oor die langnaweek ’n trekker vir hul tuinspan aangekoop wat ’n groot aanwins vir die…
AfriForum verwelkom die feit dat landdros Karien Brits vandag in die Tembisa Landdroshof Mohale Shokane en Nkosinathi Mbatha, die twee…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo het gedurende die afgelope maand twee vragte voer van ongeveer 30 ton elk aan boere…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 18 April in samewerking met Kasselman-sekuriteitsdienste en ander rolspelers gehelp om die verkeersvloei op…
Die AfriForum-tak in Witbank het op 13 April nog ’n projek by Huis Betsie Louw voltooi. Huis Betsie Louw se…
Die AfriForum-tak in Bethal se noodwaterpunt staan gemeenskap sedert 12 April by tydens waternood. Rand Water het na bewering probleme…
AfriForum se Kranspoort-tak het op 13 April die monument by Loskopdam skoongemaak en geoudit as deel van AfriForum se monument…
In antwoord op die petisie wat AfriForum onlangs onder die inwoners van die Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit van stapel gestuur…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide