AfriForum staan die ANC se nuutste poging om eiendomsreg te bedreig teen
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hulle die ANC se poging om eiendomsreg in Suid-Afrika af te water gaan…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hulle die ANC se poging om eiendomsreg in Suid-Afrika af te water gaan…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 22 April ’n tweerigtingradiostelsel aan die provinsiale mediese nooddienste in die Vrystaat oorhandig. Dit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 April by die Hoërskool Calitzdorp, Gamka-Oos Primêr en Excelsior Primêr besoek afgelê….
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 April die park langs die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit skoongemaak, sowel as die area…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 22 April ’n prokureursbrief en ’n aanmaning aan Francis Moeketsi, die bestuurder in Heilbron,…
Die prominente joernalis Barry Bateman sluit by AfriForum se privaatvervolgingseenheid aan as kommunikasiebestuurder. Bateman het die nuus vanoggend in ’n…
AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 23 April ’n nuwe volhoubare projek in samewerking met City Run en lede…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 23 en 24 April verskeie areas van die dorp skoongemaak. Daar was hoofsaaklik gefokus…
Die AfriForum-buurtwag in Fichardtpark, Bloemfontein, het op 23 April ondersteuning gebied nadat hulle ’n noodroep ontvang het van ’n persoon…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 23 April ’n opleidingsdag in Middelburg bygewoon wat uit drie verskillende modules bestaan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide