Samewerking in Klerksdorp lei tot arrestasie van beweerde kabeldief
Die AfriForum-buurtwag in Klerksdorp het verlede week saam met die Doringkruin-buurtwag gewerk om kabeldiewe in die omgewing vas te trek….
Die AfriForum-buurtwag in Klerksdorp het verlede week saam met die Doringkruin-buurtwag gewerk om kabeldiewe in die omgewing vas te trek….
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het ’n besige April gehad waarin hulle hard gewerk het om die gemeenskap veilig te hou….
Die AfriForum-tak in Upington het op 30 April hul volhoubare skoonmaakaksie voortgesit. Die tak het voor die Dawid Kruiper Plaaslike…
AfriForum se Mooinooi-tak het op 30 April slaggate in dié dorp gevul nadat AfriForum menigte klagtes ontvang het oor die…
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid berei voor om die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit op hersiening te neem om nié ’n bewaringsbevel ten…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 29 April opleiding in toneelhantering by Hennier Barnard ontvang. Die toneelhantering is aan verskeie…
Die AfriForum-tak in Witbank het gedurende April sy projek om die gebied rondom skole te beveilig, voortgesit. Die doelwit van…
Die AfriForum-tak in Edenvale aan die Oos-Rand het op 30 April reuseslaggate in Priceweg in Illiondale gevul. Die pad is…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op 27 April die konsentrasiekampbegraafplaas in dié dorp opgeruim om dit mooi en netjies te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum herinner die publiek vandag daaraan dat die 30 dae-verlenging van die Covid-19-regulasies om middernag verstryk. Dit behels…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide