AfriForum-tak in Dealesville skenk teer vir slaggate
AfriForum se Dealesville-tak is in die proses om slaggate in samewerking met gemeenskapslede buite dié dorp op te vul. Hierdie…
AfriForum se Dealesville-tak is in die proses om slaggate in samewerking met gemeenskapslede buite dié dorp op te vul. Hierdie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan president Cyril Ramaphosa en die Minister van Gesondheid, dr. Joe Phaahla, gestuur…
AfriForum se Germiston-tak het op 25 Mei vreedsaam buite die Landdroshof in Germiston betoog na die moord op Chevonne Rusch…
Die AfriForum-tak in Fochville het op 20 en 23 Mei rondom die hoofsubstasie in hierdie dorp skoongemaak, nadat die stadsraad…
Die AfriForum-tak in Boksburg het op 23 Mei ’n aanlyn vergadering via Microsoft Teams gehou waartydens ’n nuwe takbestuur aangekondig…
Die AfriForum-tak in Richardsbaai het op 24 Mei ’n brief aan Nkosenye Zulu, waarnemende munisipale bestuurder van die uMhlathuze Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het verlede week weer indringerbome saam met GreenThorn Environmental Solution, ’n maatskappy met van die beste…
Die streekshof in Johannesburg het ’n verhoordatum vasgestel vir die saak van seksuele aanranding en teistering teen ’n voormalige waarnemende…
AfriForum se Groter Moot-tak het op 23 Mei hul eie dorpskantoor oopgemaak en moedig die gemeenskap aan om gebruik te…
’n Dronkbestuurder het skuldig gepleit op klagtes van strafbare manslag byna vyf jaar nadat hy die noodlottige ongeluk veroorsaak het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide