Heilbron-tak maan Ngwathe-munisipaliteit oor besoedelde Elandspruit
AfriForum se Heilbron-tak het op 2 November ’n dringende brief aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die besoedeling van…
AfriForum se Heilbron-tak het op 2 November ’n dringende brief aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die besoedeling van…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het aan Fani Masemola, die nasionale polisiekommissaris, geskryf om ’n formele klag te registreer oor hoe die…
AfriForum en Kgosi Gaboilelwe Moroka van die Barolong Boo Seleka-tradisionele gemeenskap van Thaba ’Nchu het ’n aanlyngrondbestuurstelsel vir die bestuur…
AfriForum het vandag ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die KwaZulu-Natal Premier ingedien. AfriForum se…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het 10 verskillende sitrusbome aan die Wolkberg Akademie vir CVO geskenk wat op 26 Oktober saam…
iNkosi Zwelothando Mabandla, die familieboernetwerk die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief (Saai) en AfriForum het vandeesweek die volgende fase van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek…
AfriForum se Songloed-buurtwag en werkernemers van die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het op 29 Oktober ’n groot verskil in Songloed en…
Die saailinge wat AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag in Julie aan die SAVF Evanna Tehuis geskenk het, het al groente gedra wat…
AfriForum se Klerksdorp-tak het op 29 Oktober die tweede fase van die #OnsDorp-projek in Murantiweg afgehandel. Die area vanaf Buffeldoornpad…
Op aanvraag van die gemeenskappe van Deneys- en Oranjeville, is daar Donderdagaand, 27 Oktober, ’n inligtingsvergadering gehou met die oog…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide