AfriForum se Uitsig-buurtwag trek sakerowers vas
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan Bheki Cele, Minister van Polisie, en genl. Khehla Sitole, Nasionale…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in…
’n Lid van AfriForum se Springs-buurtwag het op 24 Maart 2020 in samewerking met die GPF ’n verdagte aangekeer. Morné Greyling, die…
Drie verdagtes is op 17 Maart 2020 in hegtenis geneem danksy goeie samewerking tussen AfriForum se Nuwerus- en Kleinrivier-plaaswag, asook die organisasie…
Die AfriForum-buurtwagte in Sasolburg, Potchefstroom, Stilfontein, Orkney, Ventersdorp en Wolmaransstad, asook Ellaton en Hartbeesfontein se plaas- en dorpswag het op…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Brits, Coligny, Hartbeespoort, Koster, Mooinooi, Rustenburg en Zeerust het op 13 Maart 2020 aan dié organisasie…
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Benoni en Springs het op 13 Maart 2020 aan AfriForum…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek altesaam 141 gemeenskappe regoor die land by hul nasionale patrollie betrek. Die doel…
AfriForum en die HPG (Heritage Protection Group) het op Saterdag 22 Februarie 2020 in Ellisras hul amptelike samewerking aangekondig. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide