AfriForum verwelkom direktief oor hernuwing van vuurwapenlisensies
AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word…
AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word…
AfriForum het vandag ʼn brief ontvang waarin Bheki Cele, die Minister van Polisie, bevestig dat die aansoeke van vuurwapeneienaars wie…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n skrywe aan pres. Cyril Ramaphosa te rig waarin die burgerregteorganisasie sy kommer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai het vandag die stigting van ’n taakspan aangekondig om, in samewerking met Solidariteit…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het oor die afgelope twee weke 500 liter handreiniger aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW), brandweerdienste, verkeersdepartemente,…
In ’n poging om buurtwagte en ander veiligheidstrukture toe te laat om tydens die staat van inperking aktief te funksioneer,…
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone…
Genl.maj. Patricia Rampota, van die Gautengse provinsiale polisiekantoor, het vandag geëis dat polisiestasies die ontvangs van handreiniger van AfriForum weier…
AfriForum het op 1 Arpril 2020 meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk om polisielede se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide