AfriForum kap Eskom-korrupsie en -wanadministrasie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien rakende Eskom se elektrisiteitsverhoging…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien rakende Eskom se elektrisiteitsverhoging…
AfriForum het onlangs ’n skrywe aan die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit gestuur aangesien Ventersdorp al vir ’n geruime tyd gereeld…
AfriForum het op 11 November 2021 ’n skrywe aan die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit gestuur en geëis dat gemeenskapslede wat van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sal ’n breedvoerige verslag aan die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) lewer om kommer oor spesifieke kwessies tydens die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering se lys met die beste en swakste munisipaliteite in Suid-Afrika wys watter…
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering vaar munisipaliteite in die Wes-Kaap uitstekend in talle opsigte, maar nie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein ’n hofbevel bekom wat Sedibeng Water vra om dadelik…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan gaan die Hooggeregshof in Bloemfontein dringend nader sodat watertoevoer na die dorpe in die Matjhabeng-,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak om nié die munisipale verkiesing buite die grondwetlike raamwerk uit te…
Mpumalanga se munisipaliteite word swak bestuur, en lewenstandaarde en dienslewering ly daaronder. Dit is sommige van die onrusbarende bevindinge in…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide