AfriForum Gemeenskapsveiligheid rig noordstreek se nuwe beheerkamer in
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het in samewerking met GAC Security op 4 Oktober 2019 ’n projek van stapel gestuur om ’n nuwe beheerkamer in…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het in samewerking met GAC Security op 4 Oktober 2019 ’n projek van stapel gestuur om ’n nuwe beheerkamer in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope naweek nagenoeg 132 gemeenskappe regoor die land gemobiliseer om aan ’n nasionale patrollie deel…
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het in September vanjaar 13 bome aan Animal Welfare Society Stellenbosch geskenk as deel van dié…
AfriForum is van mening Eskom se beoogde verhoging van vaste tariewe sal kliënte straf en onbedoelde gevolge hê. Eskom beplan…
As deel van Erfenisdag in September het die AfriForum-tak in Vryburg van die buurtwagbrandspan se hulp gebruik gemaak om die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag korrupsieklagtes teen die Tshwane-metro, Proco Management, Linked Thoughts Consulting en Faragamo Trading by die SAPD…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op Woensdag 2 Oktober 2019 kragte saamgespan om ’n brandende huis in Kosmospark te help blus….
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 1 en 2 Oktober 14 bome by verskeie skole in Lichtenburg geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as deel…
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag en die SAPD op verskeie voorvalle gereageer…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide