AfriForum eis dat diskriminasie teen toerisme-ondernemings geskrap word
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n aanmaningsbrief aan Mmamoloko Kubayi-Ngubane, die minister van toerisme, daarop aangedring dat die voorgestelde…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n aanmaningsbrief aan Mmamoloko Kubayi-Ngubane, die minister van toerisme, daarop aangedring dat die voorgestelde…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sowel die Minister as die Departement van Kleinsakeontwikkeling vanmiddag op terme geplaas om ’n skriftelike onderneming…
AfriForum se Moot-tak het op 22 Maart 2020 hulle tweede noodwaterpunt by die Innesdale-ontspanningsklub in Rietfontein, Pretoria amptelik bekend gestel. Dié projek…
Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, het versuim om vandag in die Potchefstroomse Streekshof te verskyn op klagtes van…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en Kasselman-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek nadat ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op 21 Maart 2020 verdagtes aangekeer. Die buurtwag het om 06:00 op ’n vrou se noodoproep…
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 21 Maart 2020 kragte met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) en die Dogs of War-motorfietsklub saamgespan om…
Die AfriForum-buurtwagte in Matlabas-Noord, -Suid en -Wes het op 21 en 22 Maart 2020 noodhulpopleiding ontvang. Emcare Health & Safety in Ellisras…
AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan ondernemings in swart besit wat deur die…
AfriForum het op 19 Maart 2020 ’n skrywe aan die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit en Rand Water se bestuurder gerig ná die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide