Viljoenskroon-tak vul slaggate, herstel waterpyp op Valentynsdag
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 14 Februarie hulle liefde vir hulle dorp bewys deur in te spring en 23…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 14 Februarie hulle liefde vir hulle dorp bewys deur in te spring en 23…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp doen ’n beroep op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit om die laagwaterbrug in Leemhuisstraat dringend te beveilig…
Wat veronderstel was om ’n vreedsame protesoptog vanuit Kgotsong te wees oor die beweerde korrupte bedrywighede by die Nala Plaaslike…
Nóg ’n saak van bedrog is vandag teen Francois Swart, besturende direkteur van die reisagentskap Priority Escapes, aanhangig gemaak. Hierdie…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 19 Februarie by die Laerskool Boerefort in Pretoria besoek afgelê en ongeveer 610 leerders met…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het op 15 Februarie saam met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), ambulansdienste, privaat brandweerdienste, soek-en-reddingsdienste en…
Die AfriForum-buurtwag in Keimoes het ’n beduidende rol gespeel in die inhegtenisneming van ’n verdagte wat die afgelope naweek ’n…
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se bewering dat slegs een boer tussen Oktober en Desember 2024 in Suid-Afrika vermoor…
AfriForum se Delportshoop-tak het onlangs die randstene van vyf strate, wat geen sigbare straatname gehad het nie, oorgeverf. Hiermee saam…
Talle mislukte pogings (sedert 2022) om die Eskom-skuld van vier Vrystaatse munisipaliteite te delg, het AfriForum bekommerd gelaat dat die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide