AFRIFORUM SE POTGIETERSRUS-BUURTWAG VEG EN BOU
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag was die afgelope week bedrywig en het betrokke geraak by verskeie aksies om die veiligheid van die…
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag was die afgelope week bedrywig en het betrokke geraak by verskeie aksies om die veiligheid van die…
Lede van AfriForum se Teks-buurtwag in Secunda het op 20 April 2021 hulle noodhulpsertifikate (vlak 1 tot 3) ontvang. Altesaam 20 buurtwaglede…
Die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) se aanhoudende leë beloftes aan studente en toelaes wat nie uitbetaal word nie,…
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende skrywe aan die bestuur van die Universiteit van Kaapstad (UK) gerig in reaksie op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gestuur waarin die…
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeespoort het twee buurtwaglede van 12–16 April vir opleiding as hommeltuigvlieëniers na Orania gestuur. Dít volg nadat…
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wetsontwerp oor onteiening in Nelspruit op 16 April bygewoon….
AfriForum Jeug se saak teen die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand vir Studente (NSFAS) is gister (14 April 2021) in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verneem dat Total SA sy aansoek vir eksplorasie in ’n streek van die kusgebied tussen St….
AfriForum se Pietersburg- en Potgietersrus-buurtwag het op 10 April 2021 ’n sigbaarheidsaksie onderneem in die Eerstegoud-, Ysterberg-, Kuschke- en Eersteling-gebied tussen…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide