Bethal-tak en ander rolspelers sorg vir water ná krane opdroog
Bethal en omliggende dorpe sukkel reeds sedert 21 Januarie met ’n water tekort nadat RandWater weens ’n stukkende transformator moes…
Bethal en omliggende dorpe sukkel reeds sedert 21 Januarie met ’n water tekort nadat RandWater weens ’n stukkende transformator moes…
AfriForum kondig met vreugde aan dat ’n reuseoorwinning vandag behaal is in die Mpumalanga Hooggeregshof rakende die subsidiebedrag wat betaal…
Die buurtwag van AfriForum se Springs-tak het op 20 Januarie gewys dat hulle selfs suksesvol as puntsmanne tydens ’n padwedloop…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg laat nie gras onder hulle voete groei nie. Dié tak het vanjaar al 12 ton teer…
AfriForum se afdeling vir gemeenskapsveiligheid het die afgelope week sy eerste veiligheidsteunkring, oftewel ’n streeksveiligheidsnetwerk, op die been gebring. Dit…
Die waterslaai wat die Vaalrivierstelsel toegroei hou ’n ernstige bedreiging in vir die ekologiese balans van die rivier. AfriForum doen…
Ontstellende besonderhede oor die moordbeskuldigde Tsholofelo Joseph Motsoane se misdaadgeskiedenis het in die Mokopane-landdroshof aan die lig gekom tydens sy…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapse kantoor het op 17 Januarie ’n televisie aan die Vredenheim Akademie geskenk. Dié onafhanklike kleuterskool…
Die Benoni-stadsaal – ’n eens statige baken van dié Oos-Randse dorp – sowel as die stadsaalterrein en die aangrensende sypaadjies…
Die buurtspan van AfriForum se Centurion-tak en lede van die Kloofsig-gemeenskap het die afgelope Saterdag (20 Januarie) tydens ’n reuse-skoonmaakaksie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide