Hoërskool debatteerders van Namibië baat uit Dink of Sink-werkswinkel
AfriForum se Dink of Sink-span het op Donderdag 19 September ’n werkswinkel vir hoërskoolleerders by die Napso Nictus Kuns- en…
AfriForum se Dink of Sink-span het op Donderdag 19 September ’n werkswinkel vir hoërskoolleerders by die Napso Nictus Kuns- en…
AfriForum se Stop Bela-petisie (www.stopbela.co.za) teen die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 groei steeds. ’n Dag…
Die burgerregteorganisasie, AfriForum se teenboelieveldtogspan en die gelukbringer, Matteus het onlangs by Laerskool Balmoral in Bronkhorstspruit besoek afgelê om bewusmaking…
Die burgerregteorganisasie, AfriForum se teenboelieveldtogspan en die gelukbringer, Matteus in samewerking met AfriForum se Paarl-tak het by verskeie laerskole in…
AfriForum se Stop BELA-petisie (www.stopbela.co.za) teen die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys 32 van 2024 het binne die afgelope…
AfriForum se teenboelieveldtogspan en die organisasie se privaatvervolgingseenheid het op 11 September meer as 200 jong onderwysers by die Hoërskool…
’n Taktiese deurbraak is vanoggend gemaak in AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se stryd téén twee gewraakte artikels…
AfriForum beskou die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) as ’n poging tot kulturele etniese suiwering deur die ANC-regering, aangesien dit…
Jong entrepreneurs van Gauteng is gisteraand tydens die première van ’n nuwe Afrikaanse reeks oor entrepreneurskap vereer vir hul besondere…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek verskeie skole in Gauteng besoek om Die Korf, AfriForumTV se nuwe televisiereeks oor entrepreneurskap, aan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide